Jacques Brel | |
---|---|
Jacques Brel in 1962 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Jacques Romain Georges Brel |
Gebore | 8 April 1929 Schaarbeek, Brussel (België) |
Sterf | 9 Oktober 1978 (49 jaar oud) Bobigny, Frankryk |
Genres | Chanson |
Beroep(e) | sanger, liedjieskrywer, komponis en akteur |
Jare aktief | 1953 - 1978 |
Etikette | Philips Records, Barclay Records, Barclay/Universal |
Webwerf | www.jacquesbrel.be |
Jacques Romain Georges Brel (* 8 April 1929 in Schaarbeek (Brussel) † 9 Oktober 1978 in Bobigny, Frankryk) was 'n Belgiese sanger, liedjieskrywer, komponis en akteur. Hoewel hy van Belgiese afkoms was, word Brel tans as 'n simbool van die Franse chanson beskou.